速報APP / 生活品味 / Idees tydskrif

Idees tydskrif

價格:免費

更新日期:2018-09-03

檔案大小:18M

目前版本:9.0

版本需求:Android 4.1 以上版本

官方網站:http://www.ziniopro.com

Email:appsupport@ziniopro.com

聯絡地址:Zinio Systems, Inc. 575 Lexington Ave New York NY 10022-6102 United States

Idees tydskrif(圖1)-速報App

Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

Idees tydskrif(圖2)-速報App

Idees tydskrif(圖3)-速報App

Idees tydskrif(圖4)-速報App

Idees tydskrif(圖5)-速報App

Idees tydskrif(圖6)-速報App